Tuesday, 8 April 2014
Friday, 14 March 2014
Stamlint
Stamlint het by die jaar se Woordfees debuut gemaak. Ek het na die Dinsdagvertoning gaan kyk. Hier is wat ek gedink het:
Ons almal het ʼn ma en ons almal
dink aan daardie een ding wat ons eendag vir haar gaan doen om dankie te sê.
En, ons gaan eendag tot die uiterste gaan om dit vir haar te doen.
Mari Borstlap Calitz doen dit met Stamlint, haar nuutste
produksie wat by die Woordfees debuteer.
Borstlap Calitz wys die gehoor ʼn blik op die lewe van ʼn dogter wie se
ma vir die derde keer met borskanker gediagnoseer is.
Teen dié tyd is die familie moeg baklei teen dié siekte en ʼn jong dogter soek ʼn rede vir hierdie aanhoudende stryd.
Met die gebruik van multimedia en ʼn minimalistiese stel vertel sy van haar ma se stryd.
Sy neem die gehoor deur haar oomblikke van skok en
swaarkry, maar ook deur hul familie se samekoms en feesviering.
Die las van ʼn lang geveg
verdwyn met haar ma se ewige positiwiteit wat lig aan die donker gemoed van ʼn familie gee.
Borstlap Calitz maak gebruik van storievertelling, poësie, fisiese
teater en sang om hierdie blik van ʼn lang verhaal
weer te gee.
Haar spel is fyn en afgerond.
Die einde voel wel ʼn paar
sekondes te lank.
Die musiek word gelei deur Wilken Calitz en die
choreografie is deur Ina Wichterich-Mogane behartig.
Stamlint laat jou, jou ma ʼn drukkie wil gee.
Stamlint wys tot 16 Maart by die Woordfees.
Moet nie
hierdie juweel misloop nie.
Monday, 10 March 2014
Hayden Quinn in South Africa.
Trouble in Paradise?
Listen to my report on disgruntled Paradise Park residents here.
Residents were visited by Carina Papenfus and Marius Fransman over the weekend.
Residents were visited by Carina Papenfus and Marius Fransman over the weekend.
| Fransman taken on a tour of Paradise Park. Photo: Dayne Nel. |
| Carina Papenfus and Marius Fransman with residents of Paradise Park. Photo: Dayne Nel. |
Wednesday, 19 February 2014
Opening of Hermanus Main Road
Click here to listen to the report.
Compiled by Dayne Elizabeth Nel, for Whale Coast Media, in Hermanus.
Compiled by Dayne Elizabeth Nel, for Whale Coast Media, in Hermanus.
Tuesday, 18 February 2014
Candyfloss and Crocodiles - The Circus comes to Town
Click on the link to listen to the report.
Compiled by Dayne Elizabeth Nel, for Whale Coast Media, in Hermanus.
http://www.spreaker.com/user/wcfm96/candyfloss-and-crocodiles_1
Compiled by Dayne Elizabeth Nel, for Whale Coast Media, in Hermanus.
http://www.spreaker.com/user/wcfm96/candyfloss-and-crocodiles_1
Monday, 17 February 2014
Sandbaai Mall Meeting Feedback
Click on the link to listen to the report.
Compiled by Dayne Elizabeth Nel for Whale Coast Media, in Hermanus.
http://www.spreaker.com/user/wcfm96/sandbaai-mall-meeting
Compiled by Dayne Elizabeth Nel for Whale Coast Media, in Hermanus.
http://www.spreaker.com/user/wcfm96/sandbaai-mall-meeting
Subscribe to:
Posts (Atom)